ALERT: ongeluk voor monument

Daar was sopas ‘n ongeluk in Oliverweg voor die monument. Niemand is in die ongeluk beseer nie.

Neem asseblief ‘n alternatiewe roete.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: