Groot rookwolkFiND iT Redaksie-spanJuly 10, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – ‘n Groot rookwolk hang in Kimberley na Colville se kant toe. Inwoners sê dit lyk of die rook vanaf die rioolplaas kom. FiND iT hou jou op hoogte. *Die rook kom glo vanaf die riete naby Kamfersdam. Previous Post Riool loop tussen huise uit Next Post Drie oorlede in ongeluk op N12