Boekhouer by behuisingstribunaal aangegee

Deel hierdie storie / Share this story

’n Kimberley-inwoner het ’n bekende boekhouer by die behuisingstribunaal aangegee, omdat hy na bewering nie sy huur en munisipale rekeninge betaal het nie.

Albei partye het gister by die tribunaal bymekaargekom en hulle sake voorgelê. Hulle sal binne die volgende drie weke tot ’n beslissing kom.

*FiND iT het die berig gewysig, omdat die eerste berig geklink het asof die boekhouer skuldig is. FiND iT sal die uitspraak van die tribunaal publiseer.