Brent Janse van Rensburg het sy span vir die finaal teen Pumas bekend gemaak. Die Tafel Lager Griekwa-span vertrek reeds vanaand na Kaapstad en dan per bus na Saldanha ter voorbereiding vir Sondag se finaal. Die span is:
1. Khwezi Mona
2. AJ le Roux
3. Ewald van der Westhuizen
4. Ian Groenewald
5. Victor Sekekete
6. Gideon van der Merwe
7. Sias Koen (VC)
8. Will Wilson
9. Zak Burger
10. George Whitehead ©
11. Enver Brandt
12. Andre Swarts
13. Michal Haznar
14. Ederies Arendse
15. Anthonie Volmink
16. Khwezi Mkhafu
17. NJ Oosthuizen
18. Johan Momsen
19. Conway Pretorius
20. Chriswill September
21. Tinus de Beer
22. Eduan Keyter



