Leerders van die Hoërskool Adamantia het op 10 Mei 2019 aan die ATKV se semi-finale ronde wat in Upington plaasgevind het, deelgeneem.
1. Ané Claassens (Voorbereid)
2. Mischa Nel (Onvoorbereid)
3. Lefran Smith (Voorbereid)
4. Johandri Tolmay (Onvoorbereid)
Radikale redenaars
Die volgende leerders het Saterdag 11 Mei 2019 aan die Radikale Redenaars se eerste uitdunronde by H/S Diamantveld deelgeneem:
1. Annchen de Lange
Afrikaans Huistaal A
2. Ané Claassens
Afrikaans Huistaal A
3. Dylan Barnard
Afrikaans Huistaal A
4. Lefran Smith
Afrikaans Huistaal A+
Tweetalig A+
Afrikaans Eksperimenteel A+
Engels Eksperimenteel A+
5. Anke Vosloo
Engels Eerste Addisionele Taal A
6. Anke Brits
Afrikaans Huistaal A+
7. Mainie Deetlefs
Afrikaans Huistaal A
“Ons is baie trots op elkeen van julle. Baie baie geluk aan elkeen van julle. Julle hou Addies se naam HOOG!” sê Addies trots.






