Massiewe gat in Kekewichlaan

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Massiewe gat in Kekewichlaan op die hoek van Ayliffstraat, is steeds oop en daar is geen waarskuwingstekens rondom dit gepak nie.

FiND iT het Donderdag 12:30 ‘n video opgelaai wat wys hoe liters en liters water in Ayliff straat afgestroom het.

Motoriste moet op die uitkyk wees vir die gat.