Jonathan van Radio Raps skei – praat met FiND iT

Die gewilde komediant en televisiepersoonlikheid Rikus de Beer en sy vrou, Kaylee de Beer, van die afgelope 18 maande, skei.

Rikus, beter bekend as Jonathan van Radio Raps, het die gerugte aan FiND iT bevestig.

“Ons wou dit eintlik heeltemal uit die media hou. Ek wil glad nie my persoonlike lewe in die media hê nie. Dis ‘n sensitiewe tyd en het eintlik maar niks met niemand te doen nie. Ons het geen kommentaar verder nie en vra dat mense dit sal respekteer.”

Rikus en Kaylee op hulle troudag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: