Adamantia bied Vrydagaand ‘n spookroete vir leerders aan

Is jy ‘n bangbroek? Hoërskool Adamantia bied Vrydagaand 17 Mei ‘n spookroete aan vir gr.7- tot gr.12-leerders. Die spookroete vind by Adamantia self plaas en die koste beloop R20 per persoon. Dit begin om 18:00 en daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *