Gimnas maak skool trotsCharné van der MerweMay 13, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Nadine Casper (15) ‘n gr.9-leerder aan die Hoër Tegniese Skool (HTS) het Saterdag aan die School of Gymnastics Invitational in Klerksdorp deelgeneem. Sy is as die algehele wenner vir o/15 op vlak ses aangewys. Previous Post Seun met broek af by dogtertjie gekry Next Post Nooddiensvoertuie staan byna ’n jaar by diensverskaffers vir herstel