Die deel van seksuele aanranding video onwettig

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie het joernaliste en die publiek gewaarsku dat ‘n video van die beweerde seksuele aanrandig van ‘n kind in ‘n bekende gesinsrestaurant se badkamer, op sosiale media gedeel word. Brigadier Vishnu Naidoo, polisievoorvoerder, het ‘n persverklaring uitgereik wat gesê het dat die deel van hierdie video, is ‘n kriminele oortreding. Beide partye betrokke is minderjariges en hulle identiteit mag nie bekend gemaak word nie. Die saak word deeglik ondersoek deur die gesinsgeweld-en seksuele oortredingseenheid