Na ‘n dag van geesbou by albei skole is almal reg vir ‘n middag van hokkie. Die eerste wedstryd het om 14:30 afgeskop teen die 0/16 meisies. Diamantveld wen 2-1. Dit vind alles plaas by die Kimberley Astrobaan. Môre is dit weer netbal en rugby. Dit vind plaas op Pirates se sportgronde. Die eerste netbal wedstryd skop 08:30 af en rugby 08:45. Maak seker om die nie mis te loop nie.
- Cari Weihmann



