Wildeklawer: rugbywedstryde vir die dag

Dis Wildeklawer Sport vandag!

Hier is die rugbywedstryde wat vandag op die A-veld gespeel word:

10:20 Hoërskool Framesby vs. Hoër Seunskool Helpmekaar

11:30 Welkom Gimnasium Hoerskool vs. Hoërskool Stellenberg High School

12:40 Menlo Park Hoerskool vs. Hoër Landbouskool Oakdale

13:50 Hoërskool Garsfontein Skool en Koshuis vs. Glenwood High School

15:00 Paarl Boys’ High School vs. Afrikaanse Hoër Seunskool – Affies

16:10 Grey High School Rugby vs. Hoërskool Gimnasium Paarl

17:20 HNK / Northern Cape High School / Hoërskool Noord Kaap vs. Outeniqua High School

18:30 Diamantveld Hoërskool vs. Hoërskool Waterkloof

Laai die FiND iT in Kimberley app hier af om op hoogte te bly van al die nuus: find-it.co.za/app

Wil jy professionele foto’s bestel? Jy kan daaglikse pryse wen deur die nuwe app, SNAPEVENT. Gaan na www.snapevent.co.za.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *