Gedeeltelik bewolkte weer met ‘n maksimum van 24°C word vir vandag Donderdag 2 Mei in Kimberley voorspel. ’n Maksimum van 24°C met gedeeltelik bewolkte weer word vir Vrydag verwag.
Sonnige naweek voorspel
Sonnige weer met ’n maksimum van 23°C en 26°C word vir Saterdag en Sondag hier verwag.
Langtermyn weeroorsig dui op warmer weer vir volgende week
Langtermyn weervoorspellings dui op warmer weer in volgende week met ’n maksimum van 28°C vir Maandag 6 Mei aangedui.



