In ‘n naelbytstryd seëvier Hoërskool Stellenberg met 22 teenoor 19 teenoor Hoërskool Diamantveld.
Speler van die wedstryd was Stellenberg se Chappie van Schalkwyk (11).
Die trofee is oorhandig aan Chappie deur Louis de Kock, HUB van Wildeklawer
Bly op hoogte met nuwe artikels deur die FiND iT in Kimberley app af te laai. Klik hier: find-it.co.za/app
Wil jy professionele foto’s bestel? Jy kan daaglikse pryse wen deur die nuwe app, SNAPEVENT. Gaan na www.snapevent.co.za.



