Ken jy die volkslied?

Deel hierdie storie / Share this story

Na aanleiding van die flater wat Kurt Darren Maandagaand tydens die Varsitybeker-eindstryd op Stellenbosch begaan het toe hy die lirieke van die volkslied verkeerd gesing het, het FiND iT dit goed gedink om die volkslied met die lesers te deel. Hoe goed ken jy die volkslied?

Die volkslied bestaan uit vier verskillende tale, naamlik, Xhosa, Zulu, Sesotho, Afrikaans en Engels.

Die volkslied

Nkosi sikelel’ iAfrika
Maluphakanyisw’ uphondo lwayo,

Yizwa imithandazo yethu,
Nkosi sikelela, thina lusapho lwayo.

Morena boloka setjhaba sa heso,
O fedise dintwa le matshwenyeho,
O se boloke, O se boloke setjhaba sa heso,
Setjhaba sa, South Afrika, South Afrika.

Uit die blou van onse hemel,
Uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes,
Waar die kranse antwoord gee,

Sounds the call to come together,
And united we shall stand,
Let us live and strive for freedom
In South Africa our land.

Wat beteken die Afrika-tale in Engels?

Xhosa

Nkosi sikelel’ iAfrika –Lord bless Africa
Maluphakanyisw’ uphondo lwayo –May His glory be lifted high

Zulu

Yizwa imithandazo yethu – Hear our prayers
Nkosi sikelela, thina lusapho lwayo –Lord bless us, your children

Sesotho

Morena boloka setjhaba sa heso – Lord we ask you to protect our nation,
O fedise dintwa le matshwenyeho – Intervene and end all conflicts,
O se boloke, O se boloke setjhaba sa heso – Protect us, protect our nation,
Setjhaba sa, South Afrika, South Afrika – The nation of South Africa, South Africa.