Weeroorsig vir 3 April 2019: Reënbuie vir Donderdag en Vrydag

Longstraat

Gedeeltelik bewolkte weer en reënbuie met ‘n maksimum van 25°C word vir vandag, Woensdag 3 April in Kimberley voorspel. ’n Totaal van 6.9mm reën word op dié dag verwag.

 ’n Maksimum van 28°C en 23° met die moontlikheid van reënbuie word vir Donderdag en Vrydag voorspel. 3.5mm en 1.6mm reën word vir Donderdag en Vrydag voorspel.

Sonnige weer word vir Saterdag verwag

Daar is ’n moontlikheid vir mis om in Kimberley op Saterdagoggend 6 April te vorm. Koel en sonnige weer met ’n maksimum van 23°C word vir Saterdag verwag.

Langtermyn weeroorsig

Langtermyn weervoorspellings dui op gedeeltelike bewolkte weer en reënbuie in volgende week.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: