Ongeluk op Samaria-padFiND iT EditorialMarch 27, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story ‘n Bakkie en ‘n motor het omstreeks 17:00 vanmiddag teen mekaar gebots. André Joemat, van ER24, sê die motor wou afdraai na die hokkieveld, toe die bakkie agterin die motor vasry. “Drie pasiënte is deur Emer-G-Med hospitaal toe geneem.” Previous Post Vyf jaar in die tronk vir valse CV Next Post Kimberliet bring kroon huis toe