Sun. Mar 24th, 2019

Fase-1 beurtkrag aangekondig

Die kragvoorsiener het op 14 Maart 2019 fase-1 beurtkrag geïmplementeer.

Khulu Phasiwe, die woordvoerder van Eskom sê: “Beurtkrag word implementeer om ’n wanbalans tussen die verbuike en voorsinging van krag te voorkom nadat opwekkers by verskeie kragstasies gebreek het.  Fase 1 beurtkrag sal vanaf 11:00 tot 23:00 plaasvind.”

’n 1000 MW word met fase-1 beurtkrag vanaf die nasionale kragtoevoer gesny. Beurtkrag was laaste op 15 Februarie 2019 geïmplementeer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: