Weeroorsig vir 13 Maart 2019: Warmer weer vanaf Saterdag

Gedeeltelik bewolkte weer en ‘n maksimum van 30°C word vir vandag, Woensdag 13 Maart 2019 in Kimberley verwag.

Warmer weer word vanaf Saterdag verwag

Koel weer tussen 6:00 en 12:00 in die oggend en gedeeltelik bewolkte weer met ‘n maksimum van 33°C namiddag word vir Donderdag 14 Maart 2019 verwag. ’n Maksimum van 30°C, 33°C en 32° word vir Vrydag, Saterdag en Sondag voorspel.

Langtermyn weeroorsig

Langtermyn weervoorspellings dui op warmer weer in volgende week.  Koeler weer word vanaf volgende Vrydag 22 Maart 2019 verwag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: