Weeroorsig vir 11 Maart 2019: Koue weer en reën vir Dinsdagoggend verwag

Gedeeltelik bewolkte weer en ‘n maksimum van 27°C word vir vandag, Dinsdag 12 Maart 2019 in Kimberley verwag.

18.1mm reën word vir Maandag en 7.9mm vir Donderdagoggend voorspel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: