Sun. Mar 24th, 2019

Bakkie en bromponie bots in Wes-Einde

’n Bakkie en ’n bromponie was Saterdagaand 9 Maart 2019, in St Augustines-straat, in ’n ongeluk betrokke.

Na bewering het die bakkie oor ’n stopstraat gery en in die bromponie vasgery. Die bromponieryer het ’n paar skrape opgedoen, maar daar was geen ernstige beserings nie.

FiND iT hou jou op hoogte.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: