Telefoonkabels wat Cassandra, Eskom en Gumtree Lodge voer, is gesteel

Deel hierdie storie / Share this story

Die telefoonkabels wat die Cassandra-woonbuurt in Kimberley asook vir Eskom van Gumtree Lodge van telefoniese datadienste verskaf, is na bewering gesteel en buite werking gelaat.

FiND iT hou jou op hoogte.