FiND iT is 1!-kompetisie-wenners aangewys

Deel hierdie storie / Share this story

Tien gelukkige wenners vir die FiND iT is 1!-kompetisie is deur ‘n aanlyn program gekies.

Die tien gelukkige wenners is:

  • Michelle van Niekerk
  • Etienne Zandberg
  • Elvina Williams
  • Marais Tesner
  • Gerhard Hattingh
  • Annalize Coetzee
  • Johandrie Coetzee
  • Amanda le Grange
  • Thyla Hubbart
  • Ronette Diedericks van Rooyen

Wenners moet asb. die prys opeis deur voor Sondag 17:00 ‘n e-pos aan [email protected] te stuur. Sit in die “subject field” FiND iT GESKENKPAK.