Protesaksie duur voort tot oplossing gevind word – NEHAWU

Lede van NEHAWU het vanoggend 26 Februarie 2019 voor die Urban FET-kollege in die middestad bymekaargekom om te protesteer vir ’n onmiddellike oplossing vir kwessies wat verskeie TVET-kolleges in Kimberley sedert klasse vir 2019 geopen moes word.

Die provinsiale sekretaris-generaal van NEHAWU in die Noord-Kaap, Kgalalelo Maketlo, sê: “Ons verwag op die laatste hierdie week ’n oplossing. Indien ’n oplossing nie voor volgende week gevind word nie, sal ons ons opsies moet heroorweeg.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *