Landboudal presteer by interhoërCharné van der MerweFebruary 26, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Twee van Landboudal se o/14-leerlinge het die naweek by die interhoër presteer. Wessel van Niekerk Tweed plek in 50m rugslag. Derde plek in 100m rugslag en 50m vryslag. Rian Steenkamp Derde plek in die 200m wisselslag. Previous Post HNK-dogter wen goud by Biathlon-kampioenskappe Next Post HNK-dogter ryg nege medaljes in by gala