HNK-dogter ryg nege medaljes in by gala

Deel hierdie storie / Share this story

’n Leerling van Hoërskool Noord-Kaap (HNK), Chloe Ehlers,  het die afgelope naweek aan die Noord-Kaap sprints gala deelgeneem.

Sy het sewe goue medaljes en twee silwer medaljes losgeswem. Sy sal in Maart aan die Nasionale SA junior kampioenskappe in Durban gaan deelneem.