Vrywilligers dringend gesoek vir Shavathon

Deel hierdie storie / Share this story

Andries van der Merwe is dringend op soek na vrywilligers om hulle te help met die skeer en kleur by hierdie Shavathon.

Die nasionale Shavathon vind plaas om 2 en 3 Maart.

Tye:

Saterdag: North Cape Mall: 09:00 -15:00
                    Pick ’n Pay Rhodesdene: 09:00 -15:00
                   Diamond Pavilion Mall: 09:00 -15:00
Sondag: Diamond Pavilion Mall: 09:00 -13:00

Kontak

As jy wil help, kontak vir Andries by 084 242 2220.