Konstabel in hegtenis geneem op aanklag van veediefstal

Deel hierdie storie / Share this story

’n Polisiekonstabel (27) van Upington en ’n medepligtige (47) is in hegtenis geneem nadat hulle met ’n skaapkarkas in hulle besit gevind is.

Die verdagtes sal Maandag 18 Februarie 2019 in die Upington-streekshof op ’n klag van veediefstal verskyn.