December 7, 2021

Ontmoet die burgemeesterskomitee van Sol Plaatje

Patrick Mabilo, uitvoerende burgemeester van Kimberley, het 11 raadslede aangewys om in die burgemeesterskomitee van Sol Plaatje-munisipaliteit te dien.

Die burgemeesterskomitee:

    null
  • P Mabilo (uitvoerende burgemeester en voorsitter)
  • L Farland (gemeenskapsdienste)
  • Boqo (korporatiewe dienste)
  • P Meleng (ekonomiese ontwikkeling, stedelike hernuwing en toerisme)
  • E Matshedisho (finansies)
  • R Morwe (menslike nedersettings)
  • O Plaatjie (veiligheid en sekuriteit)
  • N Shushu (geïntegreerde ontwikkelingsplan [IDP])
  • M Meintjies (vervoer, paaie en stormwater)
  • F Kruger (inter-regeringsverhouding)
  • Rdl. T Gomba (munisipale dienste)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *