Classic Clashes: o/15A DHS wen 29-12 teen HNK

Hoërskool Diamantveld se o/15A netbalspan wen met ’n telling van 29 – 12 teen Hoërskool Noord-Kaap.

Hoërskool Diamantveld se o/15A netbalspan wen met ’n telling van 29 – 12 teen Hoërskool Noord-Kaap.

O/17A DHS wen 16-12 Silje Fredericks

O/14B DHS wen 35-2. Silje Fredericks

Die o/16 seunshokkie speel gelykop met mekaar 1 – 1 by die Classic Clashes van die Hoërskool Diamantveld en Hoërskool Noord-Kaap. Silje Fredericks