Melvin Ngxanga

Melvin Ngxanga is 'n gr. 12-leerling aan die Hoërskool Noord-Kaap. Hy is hardwerkend, vol energie, selfversekerd en charismaties. Hy hou van nuwe dinge aanpak en help graag waar hy kan.