KIMBERLEY. – Die konvooi met sowat 50 trokke en bakkies is amper hier!
Dawie Griesel, ’n Kimberley-inwoner, sê hulle is nog op skedule en is tans in Wolmaransstad. “Hulle behoort teen 11:00 deur Kimberley te kom.”
Die voer wat hierdie trokke en bakkies aanry, is op pad na die Vosburg-distrik wat baie swaarkry met die droogte. Daar is ook trokke wat vars groente en vrugte na hierdie distrik aanry.
FiND iT hou jou op hoogte.




