Kom loer bietjie na ons brillappies, elke kleur verteenwoordig ‘n ander liefdadigheid. Wanneer jy die lappie koop skenk ons 100% van die geld aan die liefdadigheid.
Besoek Spec-Savers in Kimberley by die volgende takke:
Spec-Savers, North Cape mall, hoek van Memorial- en Constantiaweg, Kimberley, 053 832 6823.
Spec-Savers, Winkel 25, Sanlam Centre, Kimpark, Lennoxstraat, Kimberley, 053 831 4264.
Spec-Savers, Winkel 24, Diamond Pavilion, hoek van Oliver- en MacDougallstraat, Kimberley, 053 832 9280.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Het jy enige vrae oor vleis, snitte, braai of selfs speserye?



