Mans se privaatdele afgesny na hulle glo motor steel en vrouens verkrag
Drie uit vier verdagtes wat ’n Toyota Avanza gekaap het en vir roof en verkragting gebruik het, het hul lewens verloor nadat hul privatedele na bewering deur taxibestuurders in Nyanga afgesny is. Die polisie en paramedici was op die toneel en het na ‘n verdagte omgesien wat die voorval oorleef het.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed