Herken jy die rokkie? Vrou op soek dogtertjie om die rokkie vir haar te gee
Denise Smith, eienaar van Cotton Lily, is opsoek na ‘n dogtertjie om vir haar die rokkie wat sy baie graag wou gehad het, te gee. Smith vertel aan FiND iT dat Cotton Lily op 7 Mei by die Casterbridge-mark in Witriver was toe ‘n dogtertjie en haar pappa na die spesifieke rokkie gekyk het. “Die … Continue reading Herken jy die rokkie? Vrou op soek dogtertjie om die rokkie vir haar te gee
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed