Dieetkundige glo huis toe gestuur ná Jantjies verhouding erken

Zeenat Simjee, die Springbokke se dieetkundige is na bewering huistoe gestuur nadat Elton Jantjies hulle verhouding erken het, berig Netwerk24. Sy sal glo voor Saterdag se toets tussen die Bokke en Frankryk in Marseille terugkeer na Suid-Afrika. Dit is die tweede keer dat sy huis toe gestuur word oor die bewerings. Die storm oor ‘n … Continue reading Dieetkundige glo huis toe gestuur ná Jantjies verhouding erken