Kyk: Jerry Lee Lewis (87) – Great Balls Of Fire – oorlede

Hy is op 16 Oktober, na 60 jaar, in die Country Music Hall of Fame opgeneem as die laaste van die Rock and Roll-era.