Tiener (14) in hegtenis vir die dood van haar ma se kêrel

Die saak is tot 10 November uitgestel en die tiener is tans in ‘n plek van veiligheid.