Vyfjarige ernstig beseer toe hond hom aanval

‘n Kleuter van Glendale is ernstig beseer toe ‘n hond hom aangeval het.