Gevulde spekpakkies

Genoeg vir 4-6 mense. Bereiding: 30 minuteGaarmaaktyd: 30 minute Bestanddele: 10-20 klein uitjies (na gelang van die aantal mense)10-20 heel knoffelhuisies, skoongemaak10-20 versoete kersies100 g botter30 ml (2 e) vars kruie, gekap250 ml (1 k) gerasperde cheddarkaas10-20 repies spek Metode: Sny die uitjies se puntjies af en haal die binneste dele uit. Plaas ’n heel … Continue reading Gevulde spekpakkies