Wou jy nog altyd jou eie stuk grond besit, maar jy kon nie die regte ligging kry nie?
Wil jy oop lug hê, uitgestrekte blou lug, ‘n pragtige sonsondergang en jou eie plek hê?
Nou is jou kans met die nuwe woonontwikkeling in El Toropark, Kimberley, oorkant die Mediclinic Gariep. Hierdie groot stuk grond word nou ontwikkel om die mooiste ruimte, twee meenthuiskomplekse, ‘n kommersiële vleuel, asook ‘n gastehuis te huisves.
Dis waar jy wil wees!
Bou die huis van jou drome.
Mads Eiendomme, saam met Droogfontein Eiendomme, bied hierdie erwe aan vir R1100 per vierkante meter + BTW.
Kontak Madelein Rudman 083 995 5799 of Heinie Rudman by 082 945 2759.
Om die planne van die ontwikkeling te sien, klik hier.




