Ons verstaan die risiko wat Covid-19 bring en dit sluit by ‘n begrafnis in. Veral wanneer jy ‘n geliefde aan die dood afstaan, wil jy steeds die persoon op ‘n respekvolle manier groet, maar jy wil jouself nie blootstel nie.
Wat van geliefdes oorsee, in ander provinsies, of wie self siek is en nie uit die huis mag gaan nie? Wie nie die begrafnis kan bywoon nie?
Wees liewer veilig en laat geliefdes op ’n gepaste en veilige manier van hulle geliefdes afskeid neem deur ‘n virtuele begrafnis.
FiND iT se virtuele begrafnisse maak dit nou moontlik. As jy wil kyk na vorige begrafnisse wat FiND iT al gedoen het, kan jy hier klik.
Vir navrae oor ‘n begrafnis, skakel 076 163 3747.
*Advertensie
LEES OOK: FiND iT funerals – virtual funerals



