Salaris: R6 000 + kommissie
Vorige interne verkope ondervinding is ‘n vereiste.
Kandidaat moet bereid wees om kleinhandel ure te werk.
Aansoeke kan gestuur word na [email protected], dui duidelik vir watter pos u aansoek doen.
Skakel Mirna: 082 467 7988 of Aney: 062 243 0195.
*Advertensie


