Kry ‘n heerlike bord potjiekos vir ten minste R40, meer kan geskenk word. Alle fondse is ten bate van Yonder.
Besoek die Beefmaster-stalletjie by die Driving Range op 28 Augustus.
Daar is heerlike plankie-vleis en peuselhappies. Kry ook Beefmaster-produkte soos pette.
*Advertensie
Lees ook: Stock up your fridges and freezers with these deals from Beefmaster



