Hier is jou kans!
Vyfslaapkamerhuis te huur, drie badkamers, studeerkamer, oopplankombuis, oopplanleef- en TV-area. Die woning bied ’n braai-area, kaggel en braaikamer vir net R9 900!
Meer as genoeg oop ruimte, met ’n motorhuis groot genoeg vir vyf voertuie. 3PHA krag.
Water en elektrisiteit ingesluit.
20 minute vanaf Kimberley op die Modderrivierpad.
Vir navrae skakel: 084 208 7843
*advertensie














