Mobifix -wil jy ‘n draadlose herlaaier koop?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Mobifix vandag en kry die Hoco-draadlose herlaaier vir net R180.

Hierdie herlaaier het ‘n 5.0A uitset en smart chip en kan werk vir 99% van alle slimfone wat die wireless charging funksie het.

Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A om joune te kry.

Of skakel Mobifix by 060 557 1486.

*Advertensie

Lees ook: Mobifix – Het jy ‘n iWatch wat jy wil beskerm teen stampe?