Besoek Mobifix vandag en kry die LG Q7 vir net R1 200.
Met 32GB interne stoorspasie en 3GB RAM kan jy genoeg speletjies en apps aflaai vir ure se genot sonder om bekommerd te wees oor jou spasie.
Met die 13MP hoof-kamera en 5MP selfie-kamera kan jy pragtige foto’s neem vir sosiale media.
Die Android 8.1 (Oreo) kan opgradeer word na Android 9.0 (Pie).
Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A of skakel 083 325 0577.
*Advertensie
Lees ook: Mobifix – Het jy ‘n iWatch wat jy wil beskerm teen stampe?



