Pixie Pink, aktivis vir kinderverwaarlosing en -mishandeling, spreek haar hartseer en bekommernis uit in ‘n video oor die saak waarin ‘n ma en haar vriendin skuldig bevind is dat hulle ‘n bende toegelaat het om haar tweejarige dogtertjie te verkrag en te martel. Nadat die twee skuldig bevind is, het die ma en haar vriendin die hof gevra vir ‘n boete in plaas daarvan om tronkstraf uit te dien. Pixie Pink vra dat almal hierdie video sal deel en baklei vir geregtigeid om te seëvier.
KYK die video hier.

Pixie Pink sê haar hart is seer vir hierdie dogtertjie.
LEES DIE VORIGE BERIG HIER: Ma vra vir R5k boete nadat sy bende toelaat om dogtertjie te verkrag



