Wag nie om gelukkig te wees nie

Wag nie om gelukkig te wees nie.Wag nie op sorgelose dae om gelukkig te wees nie, want ‘n probleem sal jou altyd vol kommer laat.Wag nie op waardering van elkeen om gelukkig te wees nie, want iemand sal altyd kritiek op jou hĂȘ.Wag nie op ‘n dag sonder foute om gelukkig te wees nie, want … Continue reading Wag nie om gelukkig te wees nie