KIMBERLEY. – Die roudiens van Hansie Strydom sal Dinsdag 15 Junie 2021 om 10:00 by AGS Huis van Restorasie in Constantiaweg plaasvind.
Hansie is verlede week oorlede na hy ’n ruk in die hospitaal was weens Covid. Hy was ’n bekende berader en geliefde van die stad.
’n Regstreekse uitsending van die roudiens sal deur FiND iT uitgesaai word.
Hier kan jy na die uitsending kyk:



